skip to Main Content
24/7   082 413 5242
  SMS WS na 49491 dan bel ons terug *R1.50/sms.

Grobbelaars Finansiele Dienste het die kundigheid om vir u die nodige analises te doen rondom die behoeftes vir u lewensdekking, ongeskiktheidsvoordele en gevreesde siekte. Die produkte word onderskryf deur Brightrock Life een van die groot lewensversekeraars wat spesialiseer in sodanige onderskrywing.

  • Geen minimum premies vir u lewensdekking en ongekiktheidsvoordele nie.
  • Ongeskitheidsvoordele beskikbaar en onafhanklik van lewensdekking.
  • Meer as 320 toestande word onderskryf onder gevreesde siektes asook trauma of beserings – die mees omvattende in die versekeringsmark.
  • Inkomste beskermings dekking word ook aan die meer as 300 kliniese kondisies gekoppel wat groter eise moontlik maak.
  • Lewensversekering met ‘n verskil – onderskryf deur BrightRock Life. Die enigste versekeraar wat u premies aanpas volgens u behoeftes.
  • Beskerm u gesin met die kompeterende premies vir lewensversekering , ongeskiktheidsvoordele en gevreesde  siektevoordele wat volgens u behoefte aanpasbaar is.
  • Gratis voorlegging vir lewensversekering deur Grobbelaars Finansiele Dienste.
  • Gratis voorlegging ten opsigte van u verbandversekering. U mag dalk vir ‘n aansienlike besparing kwalifiseer ten opsigte van u maandelikse premie.
  • Afleggingsvoordele ook beskikbaar.
  • R 50 000 dekking vir begrafnisvoordele onder u lewensdekking beskikbaar binne 48 uur.
Back To Top